Welcome To
Welkom in
DANABAAI
Conservation

Copyright © 2011-Eddie Rocher All Rights erved

Home

During 1821 Danabay was part of a farm called "Oude Duinigt" (old Dune). The farm was allocated to Hendrik Petrus Pienaar for Cattle grazing.

Western Transvaal Co-operative Society (Senpon) bought the farm "Droogfontein" in 1972

Danabay got its name from the chairman of Western Transvaal Co-operative Mr Danie Serfontein.

The area Danabay was officially proclaimed on the 29th September 1978 and 2000 residential erven was laid out by Senpon  at a cost of R5,5 million rand. Sites were reseved for a School, Hotel, Police station,  Municipal offices and Post Office.

1000 of the erven was sold to shareholders of the Co-operative.

Street names right from Heide Street was named after the Ericas (flora) family for instance E Acuta, E Regia. The streets at the top (north ) are named after the aloe family, A Distans, A Lincata, A Comosa and the mother street Aalwyn Street. The bottom (South Side) streets are named after the Protea family: P. Aristta, P. Cynaroides, with the mother street Protea street

Danabay gets life. The first two houses were completed and 3 more under construction during October 1980.

During 1992 a group of nature lovers heard about the Conservation concept and applied for the conservation of Danabay. On the 27th of May 1998 Danabay was recognized and awarded a Conservation certificate by the CapeNature and the Mosselbay Municipality.

CapeNature serves as a facilitator and Danabay residents and community are in charge of the Conservancy 

Danabaai was n deel van die plaas "Oude Duingt " 1821 was die plaas aan Petrus Pienaar as weiding vir sy vee toegestaan.

Gedurend 1972 het Sentraal Wes Onderneming (Sepon) afidiaal van Wes Transvaal Ko-opperasie die plaas "Droogfontein" gekoop en dit vernoem na Mnr Danie Serfontein voorsitter van Wes Transvaal Ko-operasie na Danabaai.

Die ontwikkiling van Danabaai was op die 29ste September goedgekeur en 2000 woon standplase was uit gele met erwe gereseveer vir Skole, Polisie stasie , Poskantoor, Munisipale Geboue en n Hotel. Teen n koste van R5,5 miljoen rand

n 1000 standplase was gereseveer vir die Senpos aandeel houers.

Straat name ann die regterkant van Heide straat word vernoem na die Erika famielie bv E Acuta, Eegia. met Heide as die moeder straat. Aan die bo kant van Danabaai is die strate na die Alwyn famielie vernoem bv ADistans, A Lincata, A Comosa en die moeder straat as Alwyn Straat. Die strat aan die suide kant van dDanabaai is vernoem na die Protea Famielie bv P Aristata, P Cynaroides met die moeder straat as Protea Straat.

Danabaai het begin lewe kry in Oktober 1980 toe die eerste twee wonings voltooi was en nog die onder konstruksie

Natuur liefhebers het gehoor van die "Natal Bewaarea" en dit goed gedink om aangevra dat Danabaai die status kan kry.
 Die area was  Bewaarea verklaar op die 27ste Mei 1998 deur die CapeNature en die Mosselbaai Munisipaliteit . Die konservasie sertifikaat was oorhandig op die selfde dag.

CapeNature is as voog aangestel maar die gemeenskap van Danabaai is in beheer van die bewaaria

History
Geskiedenis
news
You are Number
>
aaaaaaaaaaaaiii